Posts

Showing posts from July, 2016

My draak

Image
Hallo my naam is Murry. Ek is a baie srinkwekende.Ek het noels so skerp soos 'n mes .En a baie lang sterk. Ek kan  jou tref met. My mond met versengende warm vuur. Shrinkwenkende skale  vlerk om my te help vleig. My  voor is my liggam groen en geel. My Lang haas is lug blou. My oog is bloodrooi oe srinkwekende. Hy vyands. My bestie vrienden is Bamanye   

op elf jaar oud....

Image
My gunsteling kleur  is blou.  Ek hou van Taylor swift se musiek. My lekkerste kos is pizza en burger. My besste vrienden se naam is Mafuze .en my stakperdtjie is hokkie. Die  sport wat ek by die skool steel is  hokkie .Ek hou  daar van on vir te Game shakers te kyk  . My besste booke is Dork diaries .Die werk wat ek nog will doen is n hokkie speeler. 'n Paar mense vir wie ek negtig  respek is my pa en my ma.  Ek wil akademsie eeerbewyse verdien hard te werk .Baie  te lees. Elke  wil'n beter Kok.  se dag te kook.  Ek wil by Disnyland besoek