op elf jaar oud....
My gunsteling kleur is blou. Ek hou van Taylor swift se musiek. My lekkerste kos is pizza en burger. My besste vrienden se naam is Mafuze .en my stakperdtjie is hokkie. Die sport wat ek by die skool steel is hokkie .Ek hou daar van on vir te Game shakers te kyk . My besste booke is Dork diaries .Die werk wat ek nog will doen is n hokkie speeler. 'n Paar mense vir wie ek negtig respek is my pa en my ma.
Ek wil akademsie eeerbewyse verdien hard te werk .Baie te lees. Elke wil'n beter Kok. se dag te kook. Ek wil by Disnyland besoek


i like how you put me on as your beast friend
ReplyDelete