op elf jaar oud....

My gunsteling kleur  is blou.  Ek hou van Taylor swift se musiek. My lekkerste kos is pizza en burger. My besste vrienden se naam is Mafuze .en my stakperdtjie is hokkie. Die  sport wat ek by die skool steel is  hokkie .Ek hou  daar van on vir te Game shakers te kyk  . My besste booke is Dork diaries .Die werk wat ek nog will doen is n hokkie speeler. 'n Paar mense vir wie ek negtig  respek is my pa en my ma. 



Ek wil akademsie eeerbewyse verdien hard te werk .Baie  te lees. Elke  wil'n beter Kok.  se dag te kook.  Ek wil by Disnyland besoek 


 


Comments

  1. i like how you put me on as your beast friend

    ReplyDelete

Post a Comment

Popular posts from this blog

The singing Inspector

Grade 5 camp at high Africa

My draak